Seterra – Die Beste Landkaart Spel
Aardrykskunde Speletjies

Seterra - Die Beste Landkaart Spel

Seterra is ‘n uitdagende, opvoedkundige geografie-webwerf met meer as 200 verskillende landkaart-speletjies. Leer oor lande, hoofstede, oseane, ander stede in Afrika, Europa, Suid-Amerika, Noord-Amerika and Asië. Seterra is reeds sedert 1997 beskikbaar, is vertaal in 35 verskillende tale en word gebruik deur mense regoor die wêreld.
Europa
Noord-Amerika
Suid-Amerika
Afrika
Asië
Australasië
Wêreld



-